Loading Events

« All Events

Goeiehoek Kontreimark

February 14 @ 8:30 am - 1:00 pm
vaal meander, goeiehoek kontreimark, by op die plaas bosrand in midvaal
  • Smul, Snuffel, Ontspan & Kuier! Dit is die hartklop van ons mark. Moet dit nie misloop nie!
  • Plaasvars groente, vleis, biltong, kaas en jogurt. Spoggerige tuisgebakte konfyt, blatjang, souse en gemmerbier.
  • Handgemaakte artikels vir die huis, klerekas, tuin en lapa.
  • Kuns, juwele, oudhede en vele meer!
  • Tradisionele pap en kaiings, afval en kuier teetuin
  • Pret en vermaak vir groot en klein

Padaanwysings: Neem die R42 vanaf Vereeniging na Heidelberg. Draai rigting Goeiehoek by die Meyerton/Goeiehoekkruising. Na 4 kilometer vanaf die kruising, draai regs in die syaansluiting, rigting Goeiehoek. Bosrand is die eerste plaas op linkerhand ná die syaansluiting. GPS Koördinate: GPS: S26°38’58.1 E28°06’50.0.

Details

Venue

  • Op die Plaas BOSRAND
  • Midvaal, Gauteng + Google Map
  • Phone 083 541 9908