Monique West by die Hartelus Mark!
February 7 @ 9:00 am - 3:00 pm
R10

Kom koop, kuier, eet, wandel en ontspan langs die rivier by die brug in Parys! Eerste Saterdag van elke maand. R10 toegangsfooi vir volwassenes. Onder 10 en oor 70 gratis.