
28 & 29 November

Die Ankerskool, Vanderbijlpark

Vrydag: 08:00 – 17:00 | Saterdag: 08:00 – 14:00

Toegang: R15 p.p. | R60 per motor

Hoogtepunte:

Handgemaakte produkte & geskenke

Heerlike kosstalletjies

“Kom Ons Braai” kompetisie

Optredes deur PROP & Johnnie Takbok

Kom geniet die gees van Kersfees – familiepret, musiek en plaaslike talent!