Barnyard Vereeniging: Chris Plakkies
Sy persoonlikheid, rasperstem en plakkies is wat maak dat die wenner van Die Kontrak seisoen 3, Chris Steyn, se aanhangers so verlief geraak het op hom. Dié oud Affie het vir die eerste keer op ’n verhoog geklim tydens sy deelname aan dié gewilde sangkompetisie. En binne ’n paar maande het hy gegaan van onervare […]