Die Veiling Vanderbijlpark Dozi
DOZI LIVE by Die Veiling Vanderbijlpark! Maak gereed vir ‘n ongelooflike aand saam met die legendariese DOZI! Datum: Vrydag, 22 Maart Tyd: 20:00 Plek: Die Veiling Vanderbijlpark Kaartjies: Vroeë Voël: R50 Algemene Toegang: R80 p.p VIP: R300 (Sluit ‘n welcome drink & snacks in!) Kids onder 12: GRATIS! Tafelbesprekings beskikbaar: Tafel vir 4: R160 Tafel vir 6: R240 Tafel vir 8: R320 Tafel vir 10: […]