Sugarbush River Retreat

Sugarbush River Retreat

Ontspan in die natuur waar jy kan visvang, stap, piekniek, fietsry, kleiduif skiet en jag. Twee lieflike moderne selfsorg huisies, geleë op ‘n plaas langs die suikerbos rivier. Slaap 4 mense elk en kan ‘n ekstra kind akkomodeer. Gas geysers, solar ligte, 2 plaat gas...