BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//Vaal Meander - ECPv6.15.20//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-ORIGINAL-URL:https://vaalmeander.co.za
X-WR-CALDESC:Events for Vaal Meander
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Europe/Helsinki
BEGIN:DAYLIGHT
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0300
TZNAME:EEST
DTSTART:20250330T010000
END:DAYLIGHT
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0300
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:EET
DTSTART:20251026T010000
END:STANDARD
BEGIN:DAYLIGHT
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0300
TZNAME:EEST
DTSTART:20260329T010000
END:DAYLIGHT
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0300
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:EET
DTSTART:20261025T010000
END:STANDARD
BEGIN:DAYLIGHT
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0300
TZNAME:EEST
DTSTART:20270328T010000
END:DAYLIGHT
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0300
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:EET
DTSTART:20271031T010000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Europe/Helsinki:20260502T170000
DTEND;TZID=Europe/Helsinki:20260502T193000
DTSTAMP:20260517T223818
CREATED:20260413T080449Z
LAST-MODIFIED:20260413T080449Z
UID:3471-1777741200-1777750200@vaalmeander.co.za
SUMMARY:Mel Die Storieverteller - Internet Sensasie
DESCRIPTION:Vereeniging\, los die braaivleis net vir een aand – kom lag saam\, ons belowe dis warmer as jou kole! Bring jou maat\, jou buurman en daai tannie wat alles weet – almal gaan iets hê om oor te lag!Dis goedkoper as terapie en baie meer pret – Vereeniging\, jy wil hierdie nie mis nie!\nIn 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie\, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning\, Internet Sensasie\, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.\nMel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout\, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal\, hoe ‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.\nDie stories is vars\, onverwags en bleddie belaglik\, maar blykbaar alles waar\, wel\, so sê Facebook\, en ons almal weet wat op die internet staan is ‘n feit\, maar kan betwyfel word\, tensy jy dit wil glo!\n\n\nVertoning duur: 80 minute (Geen pouse)Ouderdomsbeperking: Geen onder 18’s Kaartjieprys: R2000 per tafel van 8 / R220pp – Gallery sitplekke; Verwelkomingsdrankie ingesluit Deure open: 17:00 Vertoning begin: 18:00 Beskikbaar by Skoolkantoor / www.meldiestorieverteller.co.za / https://www.hsovervaal.co.za/…/mel-die-storieverteller… Kontak persoon: Hanri Steyl – 063 512 4370\nKontantkroeg beskikbaar. Eie eetgoed welkom.
URL:https://vaalmeander.co.za/event/mel-die-storieverteller-internet-sensasie/
LOCATION:Hoërskool Overvaal\, 7 Reynolds Street\, Vaalkop\, Vereeniging\, Gauteng\, 1944\, South Africa
CATEGORIES:Live Performances
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://vaalmeander.co.za/wp-content/uploads/2026/04/657566763_122163452984727227_8816374093994326127_n.jpg
END:VEVENT
END:VCALENDAR